Vier aansoeke om die pos van keurder is tot dusver ontvang. Hou dus fyn dop – julle sal binnekort meer name as net Die Redakteur hier sien skryf.

Dit kan nie genoeg beklemtoon word nie: hierdie projek is ‘n groepsprojek. Daar is nie iets soos ‘n slegte voorstel nie. Neem deel. Ons het jou nodig!



2 Responses to “Eerste aanstellings”  

  1. Ek begin al hoe meer opgewonde oor hierdie idee raak. Jy moet regtig laat weet waarmee julle hulp gaan nodig hê.

  2. Dit lyk alte netjies!


Leave a Reply