[TYDskrif] is nou amptelik geaffilieer met Blik. Gerhard Venter se breinkind laat lesers toe om skakels vir keuring by te dra en daarvoor te stem deur middel van die befaamde Kudu-sisteem. Maak gerus ‘n draai by Afrikaans se Digg en nomineer jou gunsteling inskrywings. Al is dit jou eie ;)

Inskrywings kan dus nou op twee maniere bygedra word: via Blik of per e-pos. Sien die Voorleggingsbladsy vir meer besonderhede.



One Response to “Blik en [TYDskrif] span kragte saam”  


  1. 1 Lesbians. Blik. Slegte koppe. | Johan Swarts se bl0g

Leave a Reply