Voor die naam dalk verander moet word weens politieke druk (hehehehe ), en of iemand se persoonlike disfunksies, waarom los julle dit nie sommer [TYDskrif] nie?? EN in pienk. Ek dink dis oulik!
Ek hou ook van [TYDskrif] [nie noodwendig in PIENK nie]. Maar is daar nie reeds so ‘n ding elke week in Rapport nie?
Miskien moet ek Bloqeur maar bietjie verduidelik.
1) Niks te doen met blokkeer nie. Of miskien wel - soos jy water uitkeer uit ‘n leivoor.
2) Klink en spel soos die Engelse (of Franse?) liqeur.
3) Ietsie vir na die tyd.
4) Ietsie met ‘n bietjie skop.
O nee sies , sommige van my inskrywings is blogdrolle.
Solank dit net nie iets met “Spoeg” (Net onse hof spoeg sy blogge)is nie of “lynboek” die aakligste afrikaanse poging vir blog wat ek nog tee gekom het.
Blogtwak
Blogkasie soos in publikasie eee te veel soos konstipasie
Bloggenoot
BLAD soos blik jou blog plaksel vir Blad
BLOK
Blokhuis
Blogblad
BlogsEm soos in bliksEm met kappietjie oppie e
Blogwerf
Dis bliksems goed! blik jou blogsels in Blogwerf
HoogTYD
[TYDskrif] sover so goed! Bloquer (Keur van die blogge?) ientlik op die kop.
Hartlik welkom by die beplanningsblog van die eerste Afrikaanse blogtydskrif. Ooit. Beplan saam, dra artikels by, lê idees en ontwerpe voor, dra koffie aan vir die keurders en los kritiek. Blogs is ten diepste 'n demokratiese verskynsel - sonder jou idees kan ons nie regtig 'n blogtydskrif wees nie. So waarvoor wag jy? Laat waai met die gedagtes. Jy word dalk net wêreldberoemd.
Voor die naam dalk verander moet word weens politieke druk (hehehehe
), en of iemand se persoonlike disfunksies, waarom los julle dit nie sommer [TYDskrif] nie?? EN in pienk. Ek dink dis oulik! 
Dankie, Da Mario!
Bloqeur
Ek hou ook van [TYDskrif] [nie noodwendig in PIENK nie]. Maar is daar nie reeds so ‘n ding elke week in Rapport nie?
Miskien moet ek Bloqeur maar bietjie verduidelik.
1) Niks te doen met blokkeer nie. Of miskien wel - soos jy water uitkeer uit ‘n leivoor.
2) Klink en spel soos die Engelse (of Franse?) liqeur.
3) Ietsie vir na die tyd.
4) Ietsie met ‘n bietjie skop.
Blogika?
Blogistiek?
BLOKskrif
Blogdrol?
O nee sies , sommige van my inskrywings is blogdrolle.
Solank dit net nie iets met “Spoeg” (Net onse hof spoeg sy blogge)is nie of “lynboek” die aakligste afrikaanse poging vir blog wat ek nog tee gekom het.
Blogtwak
Blogkasie soos in publikasie eee te veel soos konstipasie
Bloggenoot
BLAD soos blik jou blog plaksel vir Blad
BLOK
Blokhuis
Blogblad
BlogsEm soos in bliksEm met kappietjie oppie e
Blogwerf
Dis bliksems goed! blik jou blogsels in Blogwerf
HoogTYD
[TYDskrif] sover so goed! Bloquer (Keur van die blogge?) ientlik op die kop.
BLOKaspaai
BlikBlok